Website Banner.png

Die Overberg Sporttoernooi is n 4 dag toernooi waar 20 skole se rugby en netbal spanne gaan deelneem van reg oor die land. Die toernooi fokus op spesifieke ouderdomsgroepe en kleiner skole wat nie normaalweg uitgenooi word na reeds bestaande kompetisies nie.

Kom wees deel van hierdie geskiedkundige gebeurtenis vanaf 31 Maart 2021 tot 3 April 2021.

HET U ENIGE VRAE?
U sal net kommunikasie oor die sport toernooi ontvang.

ten bate van Hoërskool Overberg